De Wet Familie {Baardskedersbos}

by admin / April 03, 2018 / in Lifestyle / 0 comments

Hanneke het my gevra om haar familie te kom af neem op hulle plaas in Baardskedersbos. Hulle was opsoek na fotos wat by hulle leefstyl sou pas. By hul tuiste het ek myself so geniet. Hulle is so geseend om elke aand oor die lande te kan stap en toegevou kan raak met goud geel strale van die son. Baardskedersbos is n klein dorpie buite Gansbaai. Regtig n besonderse dorpie. Concordia Flowers het regtig waar die oulikste trekker drywer! Al is hy so klein sal julle nie glo hoe hy n trekker ry nie. Loer net na hierdie fotos! Dan moet ek julle vertel van die mielie lande en die masiewe pampoene. Dis al 2 maande later en ek eet nogsteeds aan my geskenkie.

Leave a Comment!

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Loading