spar womensday 2017 spar gansbaai spar cancervive spar vroueoggend 2017
Saterdag 14 Oktober 2017. ‘n Oggend wat min dames van Gansbaai vinnig sal vergeet. Die Spar Overberg Vrouedag.  Dit het begin met n ligte pienk glasie vonkelwyn met ‘n wolkie spookasem en op die randjie van jou glas wat geborg was deur Bon Courage. Van die eerste oomblik was dit glimlaggies, drukkies, geselsies en hoe noem ons dit? “selfies”! Vinnig na almal mekaar gegroet het en in die bootjiefoto-hoekie foto’s geneem het, het ons na die pragtige saal toe beweeg. Die uitdrukkings op...
Read More
Adel Klotz Hair model for Visions hair show, Franskraal wedding venue,
Visions Hair Salon in Main road Gansbaai opened their harts and held a Fashion Show to raise funds for the Michelle Marais Study Centre on Thusrday 28 September 2017 at the beautiful Wedding venue Panorama in Franskraal. The Visions team Melody and Gail decided that the perfect models to use for their show would be their fabulous and loyal clients as well as kids enrolled at the Michelle Marais Study Centre.  Old and young took part and they enjoyed every moment. The products used for the show was...
Read More
Loading