Angelique Maternity

by admin/ October 31, 2017/ in Maternity/ 0 comments
Angelique, Steven en Lu-Andre word een van hierdie November daggies n familie van 4. Ek kan sommer nou al sien dat Lu-Andre die oulikste ou-boet gaan wees vir sy baba boetie. Angelique, Jy lyk ongelooflik pragtig, die liefde straal behoorlik uit jou uit. Steven jy is een ongelooflike gelukkige man met so n mooi vrou aan jou sy.  Mag julle die wêreld se geluk hê en hierdie seuntjie nes Lu-Andre daagliks vir julle laat straal.    [foogallery id=”1216″]
Read More
Loading