Stoltz Family

by admin/ January 7, 2019/ in Lifestyle/ 0 comments
I had the honor to photograph this awesome family this Christmas. We went to the Panorama Farm in the beautiful Franksraal mountain. Tertia had all her kids home and we decided to celebrate with a photo shoot.
Read More
I absolutely loved every second of this shoot with the Enslin family. We had the afternoon sun to the right and to our left some beautiful blue skies. I love my golden hour shoots, almost as much as I love my adorable clients.
Read More
Welcoming the twins:  Amelie en Faye Venue: De Uijlenes  Cake: Cakes made by Jude – Kleinbaai Baby grows and t-shirts: Aspatat Borduur werk – Gansbaai
Read More
This lovely family came to visit their families in South Africa this holiday. They moved to Luxembourg a short while after the birth of their son. I had the honors of meeting little Piet.I photographed their wedding 2 years ago. I loved our little visit and hope to see you all soon again. Enjoy your images.    
Read More
Hanneke het my gevra om haar familie te kom af neem op hulle plaas in Baardskedersbos. Hulle was opsoek na fotos wat by hulle leefstyl sou pas. By hul tuiste het ek myself so geniet. Hulle is so geseend om elke aand oor die lande te kan stap en toegevou kan raak met goud geel strale van die son. Baardskedersbos is n klein dorpie buite Gansbaai. Regtig n besonderse dorpie. Concordia Flowers het regtig waar die oulikste trekker drywer! Al is hy so klein sal julle nie glo hoe hy n trekker ry nie. Loer net na hierdie fotos!...
Read More
Family photoshoot done in back yuard for Van Zyl family done by Sonja Walker in Franskraal Gansbaai local afordable but brilliant photographer specialising in family shoots, weddings and births

Van Zyl Familie

by admin/ January 22, 2018/ in Lifestyle/ 0 comments
Die Van Zyl gesin woon net so n klip gooi van my af en het ek nou n storie om julle te vertel oor hierdie gesin! Twee jaar gelede stap ek en die kinders met ons oulike Piganese hondjies af see toe. Voor die Van Zyl’s se woning kom die pragtigste rooi kop dogtertjie aan gehardloop. So verlief op hierdie maaitjies en plat gesig woefies, vra sy toe haar Ouma of sy dalk mag saam met ons stap. Sonder twyfel sê ouma ja en ons geniet die stap tog te lekker. Voordat ons kon dink begin dit skemer trek en pak ons die...
Read More

Wiid Familie

by admin/ January 18, 2018/ in Lifestyle/ 0 comments
Die pragtige Wiid familie het hulself kom tuis maak in Gansbaai gedurende die Desember vakansie van 2017. Ek het hulle bietjie Gansbaai Hawe toe geneem vir n foto sessie. Ek en Lize-Mari het later lekker begin geklets oor die telefoon en het ek darem vinnig agter gekom hierdie vrou wil met alles binne haar net in Gansbaai agter bly. Ek het omtrent my bes probeer om haar te oorreed. Hulle het dadelik lief geword vir hierdie dorp en sy het vir my gesê dat die gogga het haar gebyt! Ek noem toe: ” Dis daai anker teen...
Read More
Loading