Vandat ek Anmarie deur eposse ontmoet het was ek mal oor haar. Sy het net daardie ekstra ietsie aan haar wat n mens nie sommer aldag kry nie. Toe ek hulle in Desember ontmoet sodat ons hulle verlowings sessie kon doen het ek so opgewondeheid in my ontwikkel vir hierdie tweetjies se troudag.  Hierdie was los hande een van die mooiste troues wat ek al beleef het. “It’s so me” Hulle het getrou by Murasie net buite Baardskedersbos. Op 3 Maart 2018, Die dag van die groot brand. Pearly Beach en omgewing het...
Read More
The wedding album of Veronica & Heinrich Brand. They got married at the beautiful Murasie in Baardskedersbos. Dj – Leon Carstens Hair and Make up – Studio Michelle Pastor – Frikkie Zeelie  
Read More

Zeeman Bruilof

by admin/ November 21, 2017/ in wedding/ 0 comments
Welkom by die Bruilof fees van die Zeeman’s By vêre een van die mooiste troues wat ek al ooit bygewoon het. Elke dingietjie en gebeurtenis was so uniek en Afrikaans. 23 September 2017 – Die dag wat die wêreld veronderstel was om te vergaan het hierdie tweetjies besluit om te trou. (die Ds. het dit genoem in die diens- ek het nie eens geweet nie) Maar nie te min, hier sit ons nog almal.  Gelukkig tog! Net so n klip gooi voor Caledon op n stil stofpad sit die mooiste venue De Oudekraal . Ek het die plek...
Read More
Kleinbaai, Gansbaai Western Cape, Shark capital. Shark wedding. Surprised wedding at sea. Engagement becomes wedding. Adventures photographer. Kleinbaai photographer. Cage diving,
Where do I start? I received a phone call from a very excited lady asking me to photograph a wedding. Before I could ask any questions. All these interesting facts came up. It’s a surprise! (for the bride) It’s on a boat! It’s tomorrow! Well, I nearly died when I heard all three of the above, as I don’t do boats! What if the surprise is not welcome? What? Tomorrow? geez.. I just said ye! Why not? I had no sleep what so ever that night! The little sleep I got lead to nightmares. Masha &...
Read More
Loading