Hierdie twee spontane siele trou Maart vanjaar en ons het besluit om die nuwe jaar mooi in te stap met n onvergeetlike fotosessie. Ons het by die pragtige Panorama Plaas en Trou Venue hulle sessie begin en dit onder by die Uilenkraalsmond se lagoon gaan afsluit met die sak van die gou son. Dit was so lekker om julle te ontmoet en ek kan nie WAG vir julle trou dag nie. Julle is die pragtigste mensies, binne en buite!    
Read More
Loading