Angelique Maternity

by admin / October 31, 2017 / in Maternity / 0 comments

Angelique, Steven en Lu-Andre word een van hierdie November daggies n familie van 4. Ek kan sommer nou al sien dat Lu-Andre die oulikste ou-boet gaan wees vir sy baba boetie. Angelique, Jy lyk ongelooflik pragtig, die liefde straal behoorlik uit jou uit. Steven jy is een ongelooflike gelukkige man met so n mooi vrou aan jou sy.  Mag julle die wêreld se geluk hê en hierdie seuntjie nes Lu-Andre daagliks vir julle laat straal.

Leave a Comment!

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Loading